Atlas Sekuriteit se nuwe tak
Article Date : 10 July 2010
By die opening van Atlas Sekuriteit se nuwe tak op Uitenhage Donderdag was (voor, van links) mnre. Gary Schewitz en Nico Klue, en (agter, van links) Themba Mncono, Jaco de Bruin en Mario Adlem (agter) baie opgewonde om die gebied te help beveilig.
|